Home

The Best Invention Ever
Talya
|
Aug 05, 2015

Legend has it that long, long ago (4 752 years, to be exact) in a land far, far away (over 20 000 kilometres away, by foot), the Chinese Emperor Shen Nong sat underneath a tree enjoying a cup of freshly boiled water when some leaves from the tree fell into the cup. And voilà, the first cup of tea!

Flitsfiksie: Middernag
Talya
|
Feb 12, 2015

Die donker lê soos 'n dik kombers oor Janneke. Sy kan skaars asemhaal. Die waaier skuif maar net die romerige lug 'n bietjie rond en doen min om die kamer koel te hou. Elke keer as haar oë stadig begin toeglip, hoor sy die skerp, dun klank van 'n muskiet wat naby haar oor dreun. Sy kreun saggies, maar beweeg nie. Die muskiete pla haar al heelnag en sy te moeg om die klein pes te probeer doodslaan.

Flash fiction: To Dust
Talya
|
Feb 08, 2015

The road beneath my feet stretched forward like a red carpet, a red carpet that was hard, devoid of glamour and, of course, not red. It was the dull colour of dust, the same dust that invaded my nose, hair and eyes and mingled with the beads of sweat pearling on my forehead.

Flitsfiksie: 'n Enkel Bladsy Wit
Talya
|
Jan 29, 2015

Die soetpatat in my tuisgemaakte wolbaadjie se sak is warm genoeg om my vingers te verbrand. Tog krul ek my hand om die patat en laat die warmte deur die res van my liggaam beweeg. Ek kan dit nie bekostig om my vingers nou te laat vries nie.

Flash fiction: Furnace
Talya
|
Nov 23, 2014

My heart pounded in my chest as a drop of sweat wound its way down to the base of my spine. I could not believe what I had just seen. My vision gradually returned as the pain in my head subsided, relief lapping over me like waves on a shore. I had had visions of the future before, but nothing like this.

Flitsfiksie: As Skoene Kon Praat
Talya
|
Aug 14, 2014

Ek was nog altyd trots op my blink, lipstiffierooi leer en sagte veters. Dit is geen wonder dat ek Sara se gunstelingpaar skoene is nie. Elke dag, sodra sy by die huis kom, trek sy haar skoolskoene uit en trek my aan.

Opinion: Crunchy Peanut Butter
Talya
|
Mar 10, 2014

You have been looking forward to this for ages. Your mouth is watering as you lift the sandwich from your plate, closing your eyes in pure bliss as you sink your teeth into it, slicing through the bread before getting to the generous layer of peanut butter in the middle.

Die Vreugde van Klein Dingetjies
Talya
|
Feb 13, 2014

Daardie een reëltjie in 'n liedjie wat jou hart by jou borskas wil laat uitspring. Die gevoel van die koel gras onder jou kaal voete en die wind in jou hare as jy oor 'n oop veld hardloop in daardie oomblikke voordat jou longe begin brand. Die stowwerige vanilje-reuk van ou boeke. 'n Onverwagse kompliment. Die eerste happie van 'n heerlike maaltyd wanneer jy rasend honger is. Die pyn in jou maagspiere as jy lekker hard lag. Dit is 'n paar klein dingetjies in die lewe wat ons onverklaarbaar gelukkig laat voel.